Palmhandsakke was verlede jaar groot en gaan in 2009 nóg 'n seisoen of wat beleef! Die geheim is om meer georganiseerd te wees met jou handsak.

Dra net die nodige saam - geld, kaarte, sneesdoekies en jou selfoon. Die kleiner palmhandsak is ideaal vir die aand. Die groter styl is veelsydig en kan vir die dag en aand werk.