Klik op al die verskillende items in die vertrek en laat Maya jou op 'n opwindende reis neem en 'n kykie gee na haar klere. Van dit wat in tydskrifte verskyn het tot haar nuutste ontwerpe.

Vir meer inligting, kontak 021 794 8805 of besoek Winkel 7, Constantia Courtyard, Hoofweg, Constantia.