Errol Arendz se winter 2010-reeks is vroeër vanjaar by die Audi Modeweek in Johannesburg bekend gestel.

Errol Arendz

Klinknael-detail is groot vir winter 2010-dis ook in jou reeks?

Wanneer 'n sekere trend of detail vuurwarm is, moet jy mos werk maak van die aanvraag daarvoor!