Met die koue wat byt, is dit nou die regte tyd om te belê in klere en bykomstighede met ‘n snoesige faktor. Kyk uit vir serpe, musse, baadjies en jasse met kappies wat jou teen die aanslae van die winter kan beskerm.

Besoek jou naaste TRUWORTHS-tak vir lekker knushede. Tel: 021 460 2300 of besoek www.truworths.co.za.