"Glo maar jou drome. Dis jou psige wat met jou praat en jou dalk wil help om iets in jou lewe te verander." - Kobus Maree, hoogleraar in die fakulteit opvoedkunde aan die Universiteit van Pretoria en opvoedkundige sielkundige.