Beskerm jou oë met dié sonbril van Dior (R2 650), een van 'n verskeidenheid nuwe style wat nou te kry is. Die arms van die bril is so versier dat dit soos tweed lyk. Vir meer inligting, bel Safilo by 011 548 9600