Haar nuutste reeks ringe uit hars het ’n ragfyn diamant-embleempie binne. Ook haar ebbehout-ringe, wat goue en silwer insetsels het, is heel besonders. E-pos: ambra4@gmail.com Tel. 072 999 7388

www.ambra-jewellery.co.za