"Hoewel ek nie amptelik 'n lid van enige kerk of godsdiens is nie, is geloof vir my een van die heel belangrikste dinge in die lewe, en sonder 'n verhouding met God sou alles doelloos, eensaam en boring gewees het." - Koos Kombuis, sanger