"Uit die storie van jou lewe kan woorde kom wat vir iemand anders oneindig baie kan beteken. As jy dit net uit die laaie sal haal." - Koos van der Merwe in die Maart-uitgawe van SARIE