"Die beste preke het nie ’n kansel nodig nie, net ’n lewe. Wanneer mense se lewens spreek, juig die hemele. Dan is dit soos Kersfees." - Koos van der Merwe uit sy Desember 2009-Sieldinge-rubriek.

Lees sy volle rubriek hier