Die benoemings is:

W.A. Hofmeyr-prys vir Afrikaans oor alle genres heen:
30 nagte in Amsterdam, Etienne van Heerden (Tafelberg)
Byna liefde, Izak de Vries (Tafelberg)
Staan in die algemeen nader aan vensters, Loftus Marais (Tafelberg)

Recht Malan-prys vir Engelse of Afrikaanse nie-fiksie of nie-literêre werk:
A Millimetre of Dust, Julia Martin (Kwela Books)
On the Contrary, Tony Leon (Jonathan Ball Publishers)
Three-Letter Plague, Jonny Steinberg (Jonathan Ball Publishers)

M.E.R.-prys vir geïllustreerde kinderboeke:

Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals, Fanie Viljoen met illustrasies deur Diek Grobler (Tafelberg)
Siyolo se trui/Siyolo's Jersey, Mari Grobler met illustrasies deur Elizabeth Pulles (Tafelberg)
Die Muisboot/The Mouseboat, Paddy Bouma (Tafelberg)

Die M.E.R.-prys vir jeuglektuur:
Lien se lankstaanskoene, Derick van der Walt (Tafelberg)
Onderwêreld, Fanie Viljoen (Tafelberg)
Sharkey's Son, Gillian D'achada (Tafelberg)

Herman Charles Bosman-prys vir Engelse letterkundige skryfwerk en outobiografie:
A Veil of Footsteps, Breyten Breytenbach (Human & Rousseau)
Bodies Politic, Michiel Heyns (Jonathan Ball Publishers)
Notes from the Dementia Ward, Finuala Dowling (Kwela Books & Snailpress)

Jan Rabie/Rapport-prys vir innoverende Afrikaanse letterkunde:
Alles mooi weer, Karin Cronjé (Genugtig)
Byna liefde, Izak de Vries (Tafelberg)
Die dag toe ek my hare losgemaak het, Willemien Brümmer (Human & Rousseau)