Met hul nuwe winterreeks vir 2010 met meer stylvolle ontwerpe kan jou versugting dalk net bewaarheid word, terwyl gemak steeds die vernaamste fokus bly.

Die groot gunsteling is die Santa Cruz-insteekskoen (R499) van koordferweel. Ook in die reeks is 'n verskeidenheid balletstylskoene.

Vanaf 1 Mei 2010 beskikbaar.

Vir meer inligting, kontak: 021 418 7066.