Omdat jou neusgate kleiner is as jou mond, ontsnap die lug stadiger en jou longe het meer tyd om die suurstof te onttrek. Haal jy deur jou mond asem, verminder dit die opname van suurstof. Minder suurstof in jou bloed beteken minder energie vir jou lyf.

Bron: Michael Mol op The Dr Mol Show