Sandra Prinsloo sê: Jou ego is sekerlik die ding wat jou die maklikste kan laat struikel in die lewe. As jy dit net uit die pad kan kry, gaan jy makliker oor teleurstelling of seerkry kom...