Die amptelike foto's van prins George en sy suster, prinses Charlotte, het ons almal se harte gesteel. Hy is darem maar net die oulikste prinsie. En hy lyk nés sy pa!

FOTO: Instagram / @KensingtonRoyal  FOTO: Instagram / @KensingtonRoyal

Steel sy voorkoms vir jou seuntjie met dié items.