STRYDOM GALERY Op Vrydag, 25 November om 18h00 open Strydom Galery in George se 43ste Someruitstalling. Die openingspreker is Stefan Hundt, Kurator van die Sanlam Kunsversameling. Vir meer besonderhede skakel die gallery by tel: 044-874 4027