In 'n meningspeiling op sarie.com het julle so geantwoord:

Waarvoor wens jy die meeste?
  • Meer tyd vir myself en my familie

 26%

  • Vervulling in my werk

 20%
  • Meer geld om myself te bederf

 17%

  • Meer vakansie

 8%

  • Vrede!

 29%

 

Interessant, nê?