Die toer vind plaas vanaf 7 tot 17 September 2012.
Sy en die groep gaan toer van Parys na Avignon, Aix-en-Provence, Nîmes en die Camargue, die lieflike Luberon-streek en Mediterreense kusdorpies soos Cassis en Saintes-Maries-de-la-Mer. As jy belang stel, kontak sommer dadelik vir Kitty Snyman van die reisagentskap Rufaro in Kaapstad.
Tel. 021 462 7022
E-pos kitty@rufaro.co.za 

'n Vorige SARIE-toer saam met Marita

Bastille-dans

Marita en haar man, Alain