Terwyl dit alles goed en wel is om vir kinders ’n glimlag te gee gaan daar oor ’n paar jaar bitter min oor wees vir daardie einste kinders om oor te glimlag as ons nie radikale aanpassings maak in hoe ons ons planeet bestuur nie. My angst is om dinge reg te maak en my motto vir Earth Challenge is: One earth, One home, One responsibility.”

Braam Malherbe oor sy boek, The Great Run (Sunbird Publishers, R165)