Le Creuset-geskenkpakke ter waarde van tot en met R4 500 sluit 'n kastol, ketel, koekstaander, konfytpot, ’n stel bekers, kleinbordjies en ramekins in. Lesers is gevra om hul gunsteling-happies vir teetyd te bak en dit op ’n pragtige drielaag-koekstaander voor te sit. Uiteindelik is ’n wenner, ’n tweede plek en nege troosprys-wenners gekies. Só lyk hulle!

Marguerite Botha

NAASWENNER - Marguerite Botha

Heleen Vlok

Heleen Vlok

Lynn Fredericks

Lynn Fredericks

Cornel Smit

Cornel Smit

Heidrun Beyers

Delia Jordaan

Delia Jordaan

Carmi Zeelie
Carmi Zeelie

Beate Strydom

Beate Stydom

Irma Loots

Irma Loots

Anke Mouton

Anke Mouton