"Ons het 'n susterskap van Bo, groot gebeure kleur ons verhouding net 'n bietjie in. Soms kliek ons lekker, soms haak-haak. Maar ek respekteer haar. Ons is lief vir mekaar en staan mekaar by. Dit klink vervelig, maar dit is so." - Léan van den Bergh, aktrise oor haar verhouding met haar suster, Lika. (Hulle is Reghardt van den Bergh en Jana Cilliers se dogters)

Lees wat nog bekende susters vir mekaar te sê het in die September-uitgawe van SARIE. Idols-aanbieder, Liezel van der Westhuizen, en haar suster, Monique. Idols-wenner, Sasha-Lee Davids, en haar suster, Pasella-aanbieder, Ani Davids.