Hendrik Smit van Toyboy Designs het vroeër vanjaar dié ikoniese blokkies in 'n prettige juweliersreeks omskep. Die produkte is geïnspireer deur pixilated TV-speletjies soos Mario Brothers en Pac-Man. Dié bykomstighede sal die nodige pret- en kleur-element aan 'n uitrusting gee.

Vir meer inligting, besoek www.toyboydesigns.co.za