Wilna Snyman is ons spreekste vir die dag. Dit vind by die Strand Dienssentrum vir Bejaarades, by De Villiersstraat 30 Strand plaas. Tyd 9:30 Donasie R60.00. Dit is te laat om in die jul tydskrif Sarie te plaas, maar ons wil net van ons laat weet. Die jongste uitgawe van Sarie is pragtig en baie leersame artikels in. Ons wil net verneem of dit nie vir julle moontlik kan wees, om vir ons van die pinkstrikkies te skenk, wat ons kan uitdeel vir ons gaste nie, aangesien Wilna 'n motivering spreekster is vir kanker. Miskien nog 'n paar Saries ook. Ons gaan 120 gaste wees. Ons Dienssentrum sorg vir bejaardes wat nog in hulle huise en woonstelle woon, maar nie self kan kook nie, so ons lewer af, of hulle kom eet by die sentrum. Ons het 18 pasiente wat versorg word by hulle huise, met 23 personeel wat hulle versorg. Sal bly wees om van julle te hoor. Groete Sunita Holwill namens Mev Estelle Marais Uitvoerende Beampte. 021 8544552