"Sonder ondersteuners het ek nie 'n loopbaan nie. Ek is volksbesit vir hulle. Kinders van vier jaar oud sing my liedjies uit hul kop uit!" - Lianie May in die Augustus-uitgawe van SARIE oor hoekom sy harte wen.

Lees meer oor haar, Nádine en Nianell + ons gee hulle CD's weg!