Top kunstenaars: Parlotones, Bok van Blerk, Watershed, Ray Dylan, ADAM, Arno Jordaan, Gerhard Steyn, Sorina (Flooze), Armand Hofmeyr, Jakkie Louw & Band, Ricus Nel, Fredi Nest, Andriette Norman, Dr Victor & Rasta Rebels, Zandre ens… Hans Drommedaris in die Biertuin. Meer as 200 uitstallers, 4x4 Safari, N1 4X4 rekord poging saamtrek, bergfietswedren, golfdag, polo cross, hondeskou & vertoning, helikopterritte, veteraan motors, boerewors braai rekord,kleinveeskou, landbou & ploeg demonstrasies, vee & wild veilings, Vir meer inligting gaan na www.naboomwindpompfees.co.za of kontak Gwen van Emmenes by die Windpompfees Kantoor Tel: 014 743 0136, Faks: 086 695 1806, Sel: 076 533 4513 of 083 842 0569, Eposwindpompfees@gmail.com