"Jy hoef nie ná 'n sekere tyd klaar getreur te wees nie. Daar is nie kitsantwoorde of 'n handleiding vir treur of troos nie. Ons is almal onkundig - wees sag met mekaar. Rou is belangrik vir gesond word." - Lizette Murray (Haar 22-jarige seun Henri is ná 'n haai-aanval in 2005 oorlede. Haar boek, Henri stap aan, het einde 2008 verskyn.)

**Koop die boek, Henri stap aan, hier (uitgegee deur Corals Publishers)