Hierdie reeks word gekenmerk deur gehalte en uitsonderlike detail. Die reeks vir die volgende seisoen is eg vroulik met lieflike rokke van lank tot kort, modern tot klassiek. Vir die vrou wat lief is vir haar kurwes, is hier beslis iets.
Skakel Stuttafords by 011 879 1000 vir meer inligting