Die naam is geïnspireer deur haar musiekagtergrond en die klank wat juweliersware maak wanneer dit teen jou lyf beweeg. Hierdie reeks is perfek vir die vermenging van glans en ontspanne styl. Die juweliersware word gemaak van varswaterpêrels, turkoois-steen, Brasiliaanse kristal, Labradoriet, oniks, rookkwarts, goud, rhodium en sterling silwer. Daar is:
Armbande: R250 – R3 500
Ringe: R850 – R3 000
Halssnoere:  R700 – R4 000
Oorbelle:  R170 – R4 500 Die reeks is beskikbaar by:
African Queen: 078 634 1572
American Swiss in Menlyn-winkelsentrum, 012 361 7138, 012 361 7270
Lunar in Johannesburg, 011 726 5558

Koop ook aanlyn: www.louisecarvercollection.co.za