Van die dag wat jy in die geheim met Ma se maskara geoefen het, tot die oomblik toe sy jou geleer het hoe om oogskadu op te sit - 'n ma se grimeerwenke bly die beste. Jy deel 'n leeftyd se mooi oomblikke met die belangrikste vrou in jou lewe, en Almay® wil dit vier!

Kry dié oornagsak gratis

wanneer jy enige twee Almay®-produkte koop. Een daarvan moet 'n bevogtiger wees. Slegs terwyl voorraad hou.

Besoek ons Facebook-blad vir meer opwindende weggeepryse.