"Ons kán luister, 'n glimlag deel, 'n kompliment gee én met dankbaarheid ontvang. Want dalk is dít al wat nodig is om iemand se treë net 'n bietjie ligter te maak." - Michélle van Breda, SARIE, September 2008

Goedvoel-gedagtes soos hierdie is te kry op ons splinternuwe agtergronde vir jou rekenaarskerm. Inspirasie élke dag!