Jy kan dié seisoen byna enigiets dra wat groot is: groot ?stene, trosse blomme, ?geometriese vorms en ook ?ketting-halssnoere.

Só ?is dit vertoon by Jean-Pierre Braganza se vertoning tydens die Londense Modeweek (hooffoto bo).

KRY DIE VOORKOMS

Bonkige ketting-halssnoer (R90), Foschini. Kontak 0860 104 764.

Ketting-halssnoer van Foschini (R90)