Indien jy ’n passie vir ontwerp het, is hierdie handsakke (vanaf R1 930) net vir jou. Elke praktiese kunswerk word gemaak van plaaslik ontwerpte en bedrukte materiale. Vir meer inligting, skakel 082 490 3753 of besoek www.squaremoonbags.com.