21-29 September Lente Fees, Magoebaskloof Kom geniet lente by die 29de jaarlikse Magoebaskloof Lente Fees. Die fees bied aan ’n fantastiese vertooning van kos, kuns en musiek. Daar is kuns markte, wyn proe, ’n Duitse oompah orkes, musiek uitvoerings begelei deur Richard Cock, marimbas, ‘n bosbou kompetisie en ’n asemrowende vertooning van orchide. Besoek die pragtige Cheerio Tuine en Sequioa Tuine om die Japanese kersie bloeisels en azaleas te beskou. Mens kan ook vöelkyk, vietsry en stap of ’n “Canopy Tour” geniet. 082 883 4449 (Anne-Marie) of 082 575 5738 (Linda) www.magoebasklooftourism.co.za