"Skat, ek is retrenched - hulle bring my huis toe."

Tallie (skuilnaam) se man het pas sy werk verloor, en sy hou dagboek vir sarie.com. Stap die pad saam met haar, lees Deel I hier.