"Ek is enkel omdat dit vir my onmoontlik is om 'konsert' te hou. Die sukses van soveel verhoudings hang af van jou vermoë om die skyn te bewaar. Of miskien het hierdie pot maar net nog nooit haar ware deksel gekry nie. Of dalk is ek 'n pan en hét ek nie 'n deksel nie." - Maretta Bellingan, rubriekskrywer

Tevrede op my eentjie - Die woord oujongnooi het lankal in onbruik verval, want dis mos sexy om jou eie ding te doen. Of hoe? 3 vroue vertel hoe hulle alleen die lewe pak in die Augustus-uitgawe van SARIE - nóú te koop!

En jy?