"Moet nooit terugkyk nie. In dié stadium van my loopbaan word ek gereeld gevra wat my hoogtepunt was, en ek sê altyd die beste en grootste een lê nog voor." - Marianne Fassler, een van SA se bekendste ontwerpers