"Lag hard en huil ewe hard. Moet nooit enige emosies inhou ter wille van ordentlikheid nie. Of omdat jy wil sterk wees nie. Bog! En vat gereeld aan die mense wat jy liefhet. Anders raak hul vel honger. Veral bejaardes - te min mense vat aan hulle met liefde. Vryf 'n hand of kielie 'n rug. Dis goed vir altwee. Dis 'praat sonder woorde'." - Marion Holm (Sussie), komediant en aktrise

Lees haar 10 lewensreëls hier