My ouers was aangeval in hul huis,centurion! Besittings verloor en my mammie verkrag deur 3 mans 2006, in 2011 weer I gebreek , weer hul goedjies gesteel , 3 maande daarna het my pa selfmoord gepleeg, waar ek en my ma hom gekry het, soveel seer , tog hoor n mens soveel stories wat mense deel maar ons hou dit stil. Hoop ons almal dat die seer sal weggaan , ek weet nie.