Glo hy aan lewe in die buitenste ruim?

"O ja, ek is oortuig daarvan. Ek dink ons sal bakteriese lewe op Mars kry. En as jy eers plante het, is dit net 'n kwessie van tyd ..." - Mark Shuttleworth (Bron: Rapport)