Vir die derde jaar in 'n ry, soek SARIE die land se mooiste matriekafskeidrok! En al ons Facebook-fans kan help kies aan die wenner!

HOE SKRYF JY IN?

* Klik om na SARIE-Facebookblad te gaan. As jy nog nie voorheen die SARIE-Facebookblad ge'like' het nie, sal jy dit nou moet doen.

* Matrieks 2012, klik op 'skryf in' om jou enkele foto op te laai. Jy kan net een foto oplaai - so maak seker dat jy die regte een kies voor jy inskryf.

* Vertel ons ook bietjie meer oor jou rok – wat was jou inspirasie, wie het dit vir jou ontwerp/gemaak?

* Deel jou inskrywing met jou Facebook-vriende sodat hulle vir jou kan stem!

* ONTHOU: Die sluitingsdatum vir die inskryf sowel as die stemmery is 30 November 2012 om middernag. Lees die wedstrydreëls ook hier.

HOE KAN JY STEM?

* Klik hier om die lys inskrywings te sien en te stem. Of dalk het iemand haar inskrywing via Facebook met jou gedeel.

* ONTHOU: Jy kry een stem per dag!