Die roosgoud-vergulde ketting en hart-hangertjie (R350) van Angelheart. Dit simboliseer vir haar liefde en empatie, want 5% van die wins daarop word vir liefdadigheid geskenk. Vir meer inligting , besoek www.angel-heart.co.za