Die 28-jarige aktrise Megan Fox het gisteraand ’n mikro-mini gekies vir die première van haar nuwe fliek, Teenage Mutant Ninja Turtles

Dié ma van twee het gisteraand by die première van haar fliek in Los Angeles die koppe laat draai in dié kort wit minirok. Die Marc Jacobs-skepping het haar slanke lyf en lang bene gekomplementeer.

image.net FOTO: Kevin Winter vir Gallo Images / Getty Images

Nou kan jy jou mening gee – is Megan se uitrusting ’n treffer of ’n flop? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

image.net FOTO: Kevin Winter vir Gallo Images / Getty Images

Megan is getroud met die akteur Brian Austin Green van 90210-faam. Hulle het twee kinders Noah Shannon Green (1) en Bodhi Ransom Green (6 maande).

Nóg JA/NEE-uitrustings op SARIE.com