"'n Baie spesiale dankie aan elke liewe leser wat haar hart vir my oopgemaak het, en saam met my gehuil het. Die oorweldigende reaksie het my pyn 'n doel gegee, en vir vroue wat sukkel met onvrugbaarheid het dit 'n stem gegee." - Melanie du Bois, aktrise wat haar in vitro-reis met SARIE en haar lesers gedeel het.

Lees Melanie se volledige brief