Elke vrou is mal daaroor om bykomstighede met klere te meng en pas. Ms Match se juweliersware is pas in die SARIE.com winkel vrygestel en om dit te vier, gee hulle een paar Meredith-oorbelle weg aan 'n gelukkige SARIE.com koper!

Hoe gemaak om in te skryf?


STAP 1

Kies een bykomstigheid, of dit nou oorbelle of 'n armband is, van Ms Match uit die SARIE.com Winkel.
 
STAP 2

Kies 'n kledingstuk uit die SARIE.com Winkel wat by jou gekose Ms Match item pas.
 
STAP 3
Vul jou keuses in stap 1 en 2, asook jou kontakdetails, in die vorm hieronder in.

SLUITINGSDATUM: Maandag 29 Oktober 2012

* "Like" gerus Ms Match en SARIE.com Winkel op Facebook vir kennisgewings en meer meng-en-pas inspirasie! Let wel: Prys is nie omruilbaar vir kontant nie.