"Ouderdom is net soos die lewe, dis vir my 'n reis – nie iets waarvoor ek bang is nie. Wanneer die tyd kom, wil ek my hare grys dra. Ek het klaar 'n hele paar!" – Michelle Botes, aktrise en die nuwe gesig van Garnier Nutrisse Cream