Ek maak handegemaakte items, van decor kassies, kaste, spieels, bottels, hernu potte, enso voorts. Ek wil graag my produkte op julle decor afdeling plaas. Vir mense om na te gaan kyk en van my produkte aan te koop. Ek werk huidiglik net van die huis af en my hoekie se naam is MASH arts and projects.

Sien ander hoekies/vertrekke