"Dit was 'n gróót ding vir my om te besef dit maak nie soveel saak wat ander van my dink nie" - Michelle McLean, voormalige Mej. Heelal en SARIE se voorbladgesig in November.