"Géé van jouself, het Izak de Villiers gesê toe ek SARIE se redakteur geword het. In ruil het ek meer ontvang as wat ek ooit kon droom. Jy is mý inspirasie!" - Michélle van Breda