"Die ding is: Vergifnis het als met óns te doen. Om te vergewe is iets wat ons vir onsself doen, op ons tyd, en sonder dat ons hoef te wag vir iemand anders om jammer te sê of om ons om vergifnis te vra. Die towerkrag lê juis daarin dat wanneer jy beslúit om te vergewe jy die mag in jou hande het. Jý’s nie meer die slagoffer nie." - Michélle van Breda in haar nuutste redakteursbrief (April 2010).

Die April-uitgawe is vanaf Maandag 8 Maart te koop.