"Mense is nou ryker en meer geleerd as ooit tevore in die geskiedenis. Hierdie resessie sal ook verbygaan en die mensdom sal weer floreer." Mike Schüssler, ekonoom